"Translated from Afrikaans: Nou gaan ons vorentoe. Ons staan op ons eie twee bene. Laat ons die toekoms tegemoet gaan vol hoop, vol vertroue en vol ywer … Wat in Londen gebeur het is nie 'n nederlaag nie maar 'n oorwinning. Daar is verwag dat die ander lede van die Statebond 'n peil van volwasenheid sou ereik het wat hulle in staat sou stel om binne die Statebond met Suid-Afrika saam te werk, veral in die stryd teen Kommunisme, terwyl hulle nog buite die Statebond hul verskille kan hê. Sommige van die Statebondslande was egter te jonk, te nuut en te klein. … Daar het iets groots gebeur. 'n Vreedsame Suid-Afrika het tot stand gekom met gevare en moontlike nadele van hom afgewend. Suid-Afrika gaan sterker uit hierdie uur as ooit tevore. Suid-Afrika het getriomfeer … ons het ons vrygemaak van die juk van die Afro-Asiatiese lande wat die Statebond inneem, want ons is nie gewillig dat hulle aan ons dikteer nie. Die huidige Statebond is een waarin ons nie meer tuis voel nie."
Quote Details
Added by wikiquote-import-bot
Unverified quote
0 likes
Heads of statePrime Ministers of South AfricaAcademics from South AfricaJournalists from South AfricaSociologists from South Africa
Original Language: English
Available Languages (1)
Sources
Public address c.20 March 1961, as quoted by N. F. Hefer & G. C. Basson in Hendrik Frensch Verwoerd, Pictorial Biography 1901-1966, p. 94. Voortrekkerpers (1966)
https://en.wikiquote.org/wiki/Hendrik_Verwoerd
Revision History
No revisions have been submitted for this quote.
Categories
Hendrik Verwoerd
Hendrik Frensch Verwoerd (8 September 1901 – 6 September 1966), also commonly referred to as H. F. Verwoerd and Dr. Verwoerd, was a Dutch-born South African politician, sociologist and journalist. As leader of South Africa's National Party he served as the last prime minister of the Union of South Africa from 1958 until 1961. In 1961 he proclaimed the founding of the Republic of South Africa, and continued as its prime minister from 1961 until his assassination in 1966 by Dimitri Tsafendas. Alth
57 quotes on TrueQuotesView all quotes by Hendrik Verwoerd →
Related Quotes
"Translated from Afrikaans: Dit is 'n dag van groot gebeure. Ons kan hulde bring aan ons Staatspresident en aan ons Re…"
"Translated from Afrikaans: Ek wil nie 'n huigelaar wees nie: die feit dat Dr Verwoerd nie meer die Eerste Minister va…"
"Die Transvaler is issued with a calling – it comes to serve a volk/people by allowing steadfast and lofty nationalism…"
"Translated from Afrikaans: Die Transvaler kom met 'n roeping – hy kom om 'n volk te dien deur die geluid van troue en…"
"As Jews presently enjoy a disproportionate share of the wholesale and retail trade, such a balanced distribution can …"
"Genl. Smuts and his followers, without any hesitation, laid all their much-celebrated quest for reconciliation and th…"
"Translated from Afrikaans: Genl. Smuts en sy aanhangers het sonder enige weifeling al hul veelgeroemde strewe na vers…"
"Must Bantu and European in future develop as intermixed communities, or as communities separated from one another in …"
"[The present Government] believes in the supremacy (baasskap) of the European in his sphere, [and] equally in the sup…"
"The tendency in Africa for nations to become independent and, at the same time, the need to do justice to all, does n…"