"Op de verjaardag van de moord van Jopie Fourie wensch ons die moordenaar Happy Xmas Gedenk die moord van Jopie Fourie Die veraaier en vervolger van zyn eigen natie Jan Smuts die schandvlek van die Africaanders Judas Jingo mag die duivel jou ziel genadig wees voor wat jy en die schurk Botha aan jou eigen volk en bloed gedaan het."
January 1, 1970